← All projects
general
Contribute to this project →
general
Randjie Argiewe
R50
raised of R15000
1
donors
Closes
31 Jul 2026
Ons is in die proses om jaarblaaie van 1965 bymekaar te maak en elkeen te digitaliseer. Dis 'n skandeer proses wat ongelukkig ure en tyd neem. Dit kos so tussen R500 tot 'n R1 000 per jaarblad. Elke Randb bydrae sal werk.
Donor wall
Everyone who has contributed to this project. Messages appear once an admin approves them.
-
Stage Member 163R5012 May 2026