Doelwit-gedrewe veldtogte
Kies 'n projek,
Kies 'n projek,
sien die impak.
Duidelike doelwitte, meetbare vordering.
Jou bydrae staan onder die regte naam.
general
Randjie Argiewe
Doel is om alle jaarblaaie te digitaliseer.
R50 van R15000
0%
bursary
Beursfonds 2027
Ons beoog om 3 beurse in 2027 van die Alumni se kant af op te stel vir Graad 7's in ons gemeenskap.
R0 van R75000
0%
general
Help 'n Randjie
Ons probeer om ons kinders by te staan waar daar soms 'n finansiele tekortkoming is.
R0 van R30000
0%
Sluit aan by die netwerk
✓ Gratis lidmaatskap
Vir Randjies, Oudrandjies, Ouers,
Vriende en Ondersteuners.
Almal wat omgee oor Hoërskool Randburg is welkom. Lidmaatskap is heeltemal gratis - ons hou net 'n e-pos om jou aan die netwerk te koppel. Geen bydrae nodig nie.