STAGING — geen werklike geld of e-pos / no real money or mail
Kalender · wanneer ons saamkom

Saam,
weer en weer.

Reünies, sportbyeenkomste, kultuuraande en alumni-saamtrekke. RSVP via die skakel by elke geleentheid.

Mei 2026
Mei 2026
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Sa
So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
Junie 2026
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Sa
So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
Julie 2026
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Sa
So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
23 May 2026 · 08:00 · Hoërskool Randburg

Randburg vs Linden Derby

Die groot derby is hier – en ons nooi al ons ouers, leerders en alumni om weer deel te wees van die Randburg-gees! Kom sluit by ons aan langs die veld vir ’n dag vol trots, herinneringe en topklas rugby. Daar is niks soos ’n derby om oud en jonk weer saam te bring nie!

17 Jun 2026 · 10:35 · Linden Rolbalklub

Dames Rolbaldag

Sluit by ons aan vir ’n dag vol pret, lag en heerlike samesyn by Linden Rolbalklub! Die dag begin om 09:00 met welkomdrankies – trek jou mooiste wit uitrusting aan. Ons is ook opgewonde dat Schalk Bezuidenhout as MC die dag gaan lei en vir ekstra vermaak gaan sorg! 💐 R2000 per vierbal (sluit speelfooie, vonkelwyn & aandfunksie in) 👉 Skryf nou in: https://bit.ly/damesrolbal

29 Jul 2026 · 10:00 · Randpark (Firethorn) Golf Club

Randburg Masters 2026

Dit is weer tyd vir die Randburg Masters! 🏆 Wie gaan hierdie jaar die gesogte Blou Baadjie dra? Skryf jou vierbal vandag nog in deur die volgende skakel te voltooi: https://bit.ly/Gholfdag Vir meer inligting, stuur gerus ‘n e-pos na: 📧 gholfdag@hsrandburg.co.za