STAGING - geen werklike geld of e-pos / no real money or mail
🚀 Die webwerf word voortdurend verbeter. Laat weet ons asseblief as iets nie reg werk nie sodat ons dit kan regmaak. Sê hallo

Jaarblad Argief

Ons pak 'n opwindende projek aan om alle jaarblaaie digitaal te laai op die webwerf. Jaarblaaie is ten volle beskikbaar vir bydraende lede en sekere lidmaatskapvlakke gee jou spesifieke toegang.

  • Blou Baadjie (R50/mnd) - Toegang tot die volle argief
  • Balkie (R100/mnd) - Toegang tot die volle argief
  • Half Kleure (R200/mnd) - Toegang tot die volle argief
  • Erekleure (R500/mnd) - Toegang tot die volle argief

Alle bydraes word aangewend vir ons Alumni-fonds en soortgelyke projekte soos hierdie een.

Demo · Voorsmakie

Sien die eerste 10 bladsye van Jaarblad 2025

'n Vinnige kykie na die volledige flipbook-ervaring - blaai deur die bladsye soos in 'n regte jaarblad. Slegs vir demo-doeleindes; bladsye 11 en verder bly gereserveer vir bydraende lede.

Loer binne → (Teken eers in - dit is gratis)
Wat dit kos

R1 000 per jaarblad om dit laaibaar te kry

Elke jaarblad word bladsy vir bladsy met 'n industriële skandeerder geskandeer, opgeruim, OCR-gedraai sodat name soekbaar word, en in die argief opgelaai. Vir 60 jaar se boeke loop dit op en kos ongeveer R1 000 per jaarblad. Bydraende lede maak dit moontlik - en kry dan ook toegang. Ons beoog om alle jaarblaaie teen die einde van die jaar op te hê.

Terug na tuisblad

filum