Randburg vs Linden Derby
Die groot derby is hier – en ons nooi al ons ouers, leerders en alumni om weer deel te wees van die Randburg-gees! Kom sluit by ons aan langs die veld vir ’n dag vol trots, herinneringe en topklas rugby. Daar is niks soos ’n derby om oud en jonk weer saam te bring nie!