BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Oud-Randjies//Alumni Events//AF
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
UID:oudrandjies-event-11@oudrandjies.co.za
DTSTAMP:20260512T234855Z
DTSTART:20260523T080000Z
DTEND:20260523T100000Z
SUMMARY:Randburg vs Linden Derby
DESCRIPTION:Die groot derby is hier – en ons nooi al ons ouers\, leerders en alumni om weer deel te wees van die Randburg-gees! \nKom sluit by ons aan langs die veld vir ’n dag vol trots\, herinneringe en topklas rugby. \nDaar is niks soos ’n derby om oud en jonk weer saam te bring nie! 
LOCATION:Hoërskool Randburg
END:VEVENT
END:VCALENDAR
